Synopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodes
-
Ep. 146 - Mkhize skandaal, onteiening dalk finaal & Vir Rassie lojaal_
05/08/2021 Duration: 36minIn vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 145 - Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdag
29/07/2021 Duration: 27minIn Podlitiek se nuutste episode bespreek die span die bohaai oor Suid-Afrika se Olimpiese spankleredrag, Solidariteit se klagte by die Verenigde Nasies en die Onafhanklike Verkiesingskommissie se uitstel van die plaaslike regeringverkiesings.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 144 - Februarie verkiesing en die reaksie op plundering
22/07/2021 Duration: 31minErnst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 143 - En in die skaduwee brand Suid-Afrika
15/07/2021 Duration: 31minDaar is inderdaad niks nuuts onder die son nie. Vandag treur die Podlitiek span oor die toestand van ons land. "En in die skaduweeBrand Suid-Afrika"ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 142 - Jacob Zuma op ys, Ernst Roets op reis, ANC gekys.
08/07/2021 Duration: 36minPodlitiek bespreek Jacob Zuma se pogings om die tjoekie vry te spring, Ernst Roets se besoek aan die VSA en die kommerwekkende verhouding tussen China en die ANC.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Scriptura & Podlitiek - Gelowiges en 'n Politieke bewussyn
07/07/2021 Duration: 48minPodlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in. Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 141 - SA ingeperk, Zuma opgelsuit, sportsterre uitgesmyt
01/07/2021 Duration: 29minIn vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
-
Ep. 140 - Gewere, geneeshere, en onteieningsvoëls van eenderse vere
24/06/2021 Duration: 40minIn vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 139 - Ramaphosa luister Podlitiek
17/06/2021 Duration: 37minCyril luister Podlitiek. Nog nie genoeg nie, maar daar is vordering.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar
10/06/2021 Duration: 29minPodlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 137 - Sonder werk, steeds ingeperk, Malema haat nog sterk
03/06/2021 Duration: 35minOns bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 136 - Staat wil jou wapens kom haal & Mkhize tenderskandaal
27/05/2021 Duration: 32min"A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box."- Frederick DouglasIn die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 135 - NGV malheid, Poskantoor skok-beleid & mededinging tot ander se spyt
20/05/2021 Duration: 39minHermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 134 - Ace sage, aanspreeklike amptenare, valse rassisme skade
12/05/2021 Duration: 34minJou weeklikse #ontnonsens is terug. Die span bespreek die onrus onder die ANC, amptenare se pligsversuim en wat gebeur met valse beskuldigings van rassime. Dit alles en soveel meer in die episode van Podlitiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify...Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Agter die skerms - Oplossings vir Suid-Afrika
10/05/2021 Duration: 01h04minAgter die skerms is 'n splinternuwe reeks waar die Podlitiek vier-man-span groot idees #ontnonsens, politiek ontleed en agter die kap van verskeie filosofiese byle kom. In hierdie episode fokus die span op oplossings vir Suid-Afrika en hoekom daar 'n silwerrandjie om die rand van die Suid-Afrikaanse wolk is.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 133 - Modise-saak oor wreedheid faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moord verhaal
06/05/2021 Duration: 28minHermann en Daniël gesels oor Thandi Modise se strafsaak oor dieremishandeling, die ANC wat basies bankrot is en die gebeure in Piet Retief. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 132 - Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies, Zille-boek nuus
03/05/2021 Duration: 24minIn hierdie episode gesels Paul en Ernst oor drie warm nuusstoriesVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep.131 - Joernaliste aangeval op Piet Retief, nóg Kubane ingevlieg, Toerismefonds grief
22/04/2021 Duration: 31minIn hierdie propvol episode gesels Paul en Ernst oor die aanval op 'n joernalis in Piet Retief, en die nuutste uit die regering se reeks rasmalligheid.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 130 - BEE raak rof, ANC-kaders teiken hof, Mkhize staak entstof
15/04/2021 Duration: 35minIn hierdie propvol episode gesels Hermann, Ernst en Daniël oor die Employment Equity Bill, die aanvalle op Suid-Afrika se howe en die land se sloerende entstof toediening.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
-
Ep. 129 - Verkiesings moet gebeur, Ivermektien goedgekeur, petrolprys klim weer
08/04/2021 Duration: 40minIn vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiekOndersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek