Synopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodes
-
Spesiale Episode 12 - VSA Verkiesing, 'n Trump loesing of Biden verwoesting
26/08/2020 Duration: 01h03minPaul, Ernst, Hermann en Daniël gesels in die nuutste Podlitiek spesiale episode oor die opkomende VSA verkiesing. Gaan Donald Trump weer die meningsopnames verras of gaan Joe Biden weer die Demokrate in die Withuis kry? Ons ontnonsens Amerikaanse politiek in hierdie regstreekse episode.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 103 - Bokke wil nie kniel, inperking verniel & korrupsie lat steeds wiel
20/08/2020 Duration: 35minTerwyl Suid-Afrika vlak 2 van die nasionale Covid-19 inperking geniet, vier die Suid-Afrikaanse regering die geleentheid met fase 2 beurtkrag. Die vierman Podlitiek-span gesels hierdie week oor die BLM beweging, vlak 2 inperking en die nuutste korrupte aanstelling van die ANC.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 102 - #VoetsekANC, Gewere praat teë, Weskaap sê nee
13/08/2020 Duration: 33minIn week 20 van Suid-Afrika se nasionale ramptoestand is die Podlitiek-span weer terug om die nuuste politieke en nuus gebeure te #ontnonsens. Ons gesels hierdie week oor #VoetsekANC, die vuurwapens en die Weskaap se pleidooi om die ekonomie te red.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp
29/07/2020 Duration: 38minDaniel, Ernst, Paul, en helaas ook Hermann is terug om hierdie week se nuus te ontnonsens in die 100ste weeklikse episode van Podlitiek. Die week praat die span oor Tito Mboweni, Mark Fish, en ander groot visse wat nie tans bedien word nie. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 99 - Familie wynplase na hof, gelykheid byt by Unisa in stof
22/07/2020 Duration: 26minPaul en Ernst oorweeg die week se nuusgebeure in nog 'n lekker episode Podlitiek.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 98 - Stank vir drank
16/07/2020 Duration: 26minDie Podlitiek span is terug, en vandag kyk hulle na die absurde inperkingsregulasies wat terug gekeer het na Suid-Afrika se publiek. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 97 - Hoofregter kyk oorsee, loesings in howe gegee, nog 'n Venezuela-tree
08/07/2020 Duration: 32minSuid-Afrika het die afgelope week die 100ste dag van nasionale Covid-19 inperking en grendeltyd gevier. In hierdie episode gesels die span oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se opmerkings oor Israel, twee groot oorwinnings in die hof en die ANC se plan om staatskaping amptelik te maak.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 96 - Taxis vol, koffers leeg & plaasmoorde is haat pleeg
01/07/2020 Duration: 32minIn die virtuele ateljee vir die nuuste episode van Podlitiek is Hermann Pretorius en Daniël Eloff. Die span bespreek die spanning tussen die taxibedryf en Fikile Mbalula, Tito Mboweni se noodbegroting asook die DA wat vra dat plaasmoorde as 'n haatmisdaad geklassifiseer word. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 95 - Cecil val weer, Lesufi wil beheer & taxi-reis gekeer
25/06/2020 Duration: 35minDie viermanspan is terug om die afgelope week se politiek te ontnonsens. Ons gesels oor standbeelde wat val, die teiken op die rug van vryheid en die effek van die Covid-19 pandemie op die taxi-bedryf.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag
18/06/2020 Duration: 39minDaniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos wat erfreg op sy kop wil draai en Suid-Afrika se versoek vir geld by die IMF.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 93 - Cyril se kleure wys, BLM in SA tuis & Mmusi hou homself wys
10/06/2020 Duration: 40minIn die nuutste episode van Podlitiek gesels die span oor Cyril Ramaphosa se skokkend Zoom toespraak, die Black Lives Matter beweging in Suid-Afrika asook Mmusi Maimane wat veg om die land se skole gesluit te hou.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Spesiale Episode 11 - Ongrondwetlike en irrasionele inperking
08/06/2020 Duration: 55minPodlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 92 - Malema wil ekonomie skaad, Schabir vrygelaat & VSA se onraad
02/06/2020 Duration: 39minPodlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
-
Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel
27/05/2020 Duration: 24minSoos ‘n lelie wat lyk asof hy wil-wil blom, is Suid-Afrika stadig maar seker besig om oop te maak, na die Covid-winter wat ons almal in ons huise vasgesneeu het. Hierdie veranderinge lei tot dikwels nuuswaardige gebeure, gebeure waarop die paneel van Podlitiek graag hul kommentaar duidelik wil stel. In vandag se episode praat Ernst van Zyl, Paul Maritz, en Daniël Eloff oor die president se onlangse toespraak, skole wat begin oopmaak, en die geweld waaraan hierdie inperkingstyd gekenmerk sal word.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Special Episode 10 - Communitarianism vs Individualism
27/05/2020 Duration: 01h33minThis special episode of Podlitiek was sparked by a tweet regarding the effects of individualism in contemporary South Africa. Podlitiek took the initiative to arrange a debate between four of South Africa's most vocal activists who, generally speaking, usually fight on the same side in the battle of ideas. Ernst Roets and Ernst van Zyl (Both AfriForum) went toe to toe against Hermann Pretorius (IRR) and Martin van Staden (FMF) to debate and deliberate the age of question of communitarianism versus individualism.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op
20/05/2020 Duration: 22minDie verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 89 - Gareth praat hard, kleredrag reëls benard & ‘n Obamagate ondersoek op pad
14/05/2020 Duration: 28minAnders as die President van Suid-Afrika, kommunikeer Podlitiek graag met hul luisteraars, juis daarom bring hulle ook ‘n episode vol van feite aan getroue luisteraars, waar hulle relevante nuuskwessies ontleed, ondersoek, en, soos hulle dit self stel, ontnonsens.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf
06/05/2020 Duration: 32minNa ‘n week van radiostilte keer Podlitiek terug om die politiek vir luisteraars te ontnonsens. Wat die werklike verskil tussen fase 4 en fase 5 is, blyk niks meer as ‘n 3 ure draf-venster te wees nie, maar met alle grappies vir eers op ‘n stokkie, oorweeg Podlitiek spitsvondig en skerpsinnig die moontlike uitdagings wat die huidige status quo vir Suid-Afrika inhou. Die week kyk hulle na die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tog ‘n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp, na dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor opposisie teen aanlynklasse. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 87 - Misdaad, negatiewe prys per vaat & alternatiewe tot inperkingstaat
22/04/2020 Duration: 32minIn die vierde episode tydens die nasionale inperking gesels Paul, Hermann en Ernst oor die groot gevolge van die Covid-19 pandemie. Op die plaaslike front kyk die span na die effek op misdaad en moontlik langtermyn alternatiewe. In die internasionale arena het die pandemie gelei tot historiese lae oliepryse.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek
-
Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek
15/04/2020 Duration: 28minVir bewoners van planeet aarde sal die uitdrukking “ek ry maar met Jan Tuisbly se karretjie” ongelukkig vir die volgende paar jaar ‘n ongemaklike herinnering of twee ontlok. Alhoewel hulle dit eintlik van die heel begin af voorspel het, was die Podlitiek-span nietemin redelik hartseer oor die nuus dat hulle mekaar eers weer in Meimaand van naderby sal kan aanskou. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek