Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Wees beskeie en kom tot rus
23/09/2024 Duration: 03minKom tot rus. Dit is aangenaam as ander van jou hou, maar almal sal nie van jou hou nie, nie in hierdie lewe nie. Aanvaar dit en leef voluit en vanuit jou Goddelike en verhewe identiteit.
-
-
ToekomsVenster | Hoe definieer jy jouself?
23/09/2024 Duration: 03minDit is duiselingwekkend wat God van ons – my en jou – dink. Dit is ons primêre identiteit en vertrekpunt vir alles.
-
ToekomsVenster | ʼn Ware erfenis wat in die hemel bewaar word
23/09/2024 Duration: 03minHierdie erfenis is in alle opsigte verhewe en gesog – strewe daarna.
-
ToekomsVenster | Dit sal nie met my gebeur nie
23/09/2024 Duration: 05minDie lewe van ʼn gelowige is vol keuses. Die Bybel maak dit duidelik. Kies die lewe.
-
ToekomsVenster | Laat staan jou nonsens
18/09/2024 Duration: 04minLeef asof dit die laaste dag is en asseblief, kom ons laat staan die nonsens! Ons kan seker maak dat ons saak met die Here “reg” is, dat ons lewe ʼn verskil gemaak het.
-
ToekomsVenster | God staan by jou
18/09/2024 Duration: 05minOns is meer as oorwinnaars deur Christus wat vir ons die krag gee.
-
ToekomsVenster | Broos maar belangrik
18/09/2024 Duration: 05minDit is juis ter wille van brose, beperkte en tydelike kleipotte, dat God sy Seun gestuur het.
-
ToekomsVenster | Jesus woon in jou
17/09/2024 Duration: 04minJesus is God se geskenk, gawe, ja, kosbare skat aan die mensdom. Moenie ophou soek voordat jy Hom nie raakgeloop het nie.
-
ToekomsVenter | Kom tot rus
16/09/2024 Duration: 05minDie Evangelie laat ʼn mens tuiskom, dit bring rus en vrede, dit bring berusting en aanvaarding en dit is die somtotaal van elke mens se soeke in die lewe.
-
ToekomsVenster | Gekom vir ʼn lewe en dit in oorvloed
12/09/2024 Duration: 05minDank God vir sy genade. Dank die Here dat ons uit die opstanding mag lewe.
-
ToekomsVenster | ‘Ek bid dat hulle almal een mag wees’
12/09/2024 Duration: 05minOns het mekaar nodig as die Koninkryk van God in ons land moet gedy.
-
ToekomsVenster | Die wêreld het ʼn voorbeeld nodig
09/09/2024 Duration: 04minStel jouself ʼn omgewing voor waar daar geen kerk, of oortuigde, Geesvervulde Christene is nie.
-
ToekomsVenster | Kom ons praat oor die kerk
09/09/2024 Duration: 04minWat het jy met Jesus se aanbod van lewe gedoen?
-
ToekomsVenster | Empatie en geduld met die familie
09/09/2024 Duration: 04minJesus het ons vooraf gewaarsku, in die wêreld sal julle swaarkry, maar hou goeie moed, ek het die wêreld oorwin.
-
ToekomsVenster | Gesond, maar die letsel bly
02/09/2024 Duration: 05minPa, ma, asseblief, pas jul kinders met Goddelike begeleiding en instaatstelling mooi op.
-
ToekomsVenster | Jy hoort nie in die gevangenis nie
02/09/2024 Duration: 04minAanvaar die vergifnis wat God bewerk het, en begin om die lewe aan die ander kant van pyn te omhels.
-
ToekomsVenster | ‘Daar behoort ʼn verbod te wees op soveel pyn’
02/09/2024 Duration: 03minMag die genade van God, Immanuel, God met ons, altyd, onverdun, sonder ophou, jou oorskadu en bewaar.
-
ToekomsVenster | Is jy sensitief vir ander se lyding?
02/09/2024 Duration: 04min“As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.” – 1 Korintiërs 12:26
-
ToekomsVenster | Ons was self vreemdelinge in Egipte
02/09/2024 Duration: 05minDie Bybel herinner ons daaraan dat ook ons op verskeie maniere vreemdelinge was, en in ʼn sin is ons dit nog steeds.