Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: Mag Hy jou versterk en bewaar
03/06/2024 Duration: 02minWaar is jou sagte plekkie? Wees bedag daarop.
-
ToekomsVenster: Net genoeg omgee
03/06/2024 Duration: 02minJesus leer dat ons moet bid vir ons daaglikse brood. Natuurlik wil God sorg, maar ons moet sy goedheid nie as vanselfsprekend neem nie. Hy wil ons boonop met deernis vul teenoor hulpbehoewende mense.
-
ToekomsVenster: Waarheid en omgee in God se koninkryk
03/06/2024 Duration: 02minSy koninkryk word deur waarheid en omgee gekenmerk. Is dit waarvoor jy jouself beywer? Het jy ʼn Koninkryk-hart?
-
ToekomsVenster: Sy Vaderhart klop warm vir jou
03/06/2024 Duration: 03minDie pa wat ons “in die hemel” het kom nie met verwyte as ons Hom teleurstel nie. Hy is ʼn goeie vader. Kinders moet weet dat ʼn pa se deur altyd oopstaan.
-
ToekomsVenster: Gesels net so met God
03/06/2024 Duration: 03minʼn Mens gesels net so met God. Jy begin doodgewoon met “Jesus”, en praat dan jou hart uit.
-
ToekomsVenster: Dis Vrydag, maar Sondag kom
27/05/2024 Duration: 03minOns kan in desperate moedeloosheid ons tent opslaan by Vrydag, of ons kan gewapen met die volle wapenrusting van God aan beweeg na Sondag.
-
ToekomsVenster: Bly bid
27/05/2024 Duration: 03minDie Bybel vertel ons van ʼn God wat ʼn goeie plan met ons almal het. Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here, voorspoed en nie teëspoed nie. (Jeremia 29:11)
-
ToekomsVenster: Bly in verwondering
27/05/2024 Duration: 02minMoenie die tyd in die ry mors nie. Gebruik dit om te bid, vir die persoon voor jou en agter jou.
-
ToekomsVenster: Mag God se seën oor môre waak
27/05/2024 Duration: 02minOns bid vir uitkoms, vir ʼn nuwe, beter dag. Ons bid vir voorspoed en seën.
-
ToekomsVenster: Wat leef in jou hart?
27/05/2024 Duration: 03minJy staan as iemand wat hoop dat dinge in die toekoms beter daaraan toe sal wees. Jy staan as iemand wat gebid het, steeds bid: “Here, wat wil U met my hier in hierdie klein privaat ruimte doen?”
-
ToekomsVenster: Waar God ons kom haal het
20/05/2024 Duration: 04minKom tuis by ʼn heilige God wat in Christus naby aan jou gekom het en in jou wil woning maak deur die Heilige Gees.
-
ToekomsVenster: ’n Kerk met sy deure oop
20/05/2024 Duration: 04minDie kerk verteenwoordig God se genadekring wat Hom in hierdie wêreld verteenwoordig.
-
ToekomsVenster: Beskerm ons teen die leegheid
20/05/2024 Duration: 04minSonder God bly ʼn mens se lewe leeg.
-
ToekomsVenster: Ek glo
20/05/2024 Duration: 04minIn ʼn wêreld van sinisme, wantroue en ongeloof, is dit genade om te kan sê “ek glo”.
-
ToekomsVenster: God as Vader
20/05/2024 Duration: 03minWat beteken dit dan om ʼn vader te wees? Hoe leef jy na die voorbeeld van God wat die unieke en volmaakte uitdrukking van Vaderskap is?
-
ToekomsVenster: Die Gees laat ons bid
13/05/2024 Duration: 03minDie Gees laat ons bid – my lewe bly aan u gewy o Vader van genade.
-
ToekomsVenster: Dis Pinkster, dis oestyd
13/05/2024 Duration: 04minDie gawe van die Gees is tot voordeel van God se kinders sodat hulle die gawe met ander kan deel.
-
ToekomsVenster: Is jy beskikbaar vir die Heilige Gees?
13/05/2024 Duration: 05minDaar is eintlik maar net een voorwaarde en kwalifikasie: Wees beskikbaar en doen wat die Heilige Gees jou beveel om te doen.
-
ToekomsVenster: Die oes moet ingesamel word
13/05/2024 Duration: 04minDie oes moet ingesamel word sodat die Koning kan terugkom. Is ons daarmee besig?
-
ToekomsVenster: Met die belofte van die wederkoms kom ʼn opdrag
13/05/2024 Duration: 04minGehoorsaamheid is om vreugdevolle besig te wees met die koms van God se ryk op aarde. Hoe en waarmee is jy besig?