Hoe Was Jou Naweek? Met Stix

Hoe was jou naweek? 2019-11-25

Informações:

Synopsis

Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/rakket te koop. Daar word ook vinnig geraak op hoe ouers kinders opfok deur vir hulle alles te gee wat hulle wil hê.