Invia Gemeente

Die Psalms Leer Ons Sing deur Deon Meiring

Informações:

Synopsis

Die Psalms leer ons om te sing waar ons ook al is. Woedend, laggend, huilend, smekend, dankbaar en nog wat. Dis met hierdie opregtheid dat ons dit kan waag om onsself te vind, al bevind ons onsself uit plek uit.