Radio Scriptura
Ouerskap: Bybelse Kind-wees
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:55:05
- More information
Informações:
Synopsis
Ouerskap: Bybelse Kind-wees 1. Inleiding a. Afbakening: Episode is hoofsaaklik vir kinders in huis, nie as volwassenes nie. b. Luister ook ander episodes in reeks, veral Ouerskap: Dissipline. 2. Ek moet my ouers alle eer bewys. a. Pa sowel as ma (nie teen mekaar afspeelnie). b. Wees lief vir jou ouers. 3. Wat as ek voel my ouers is verkeerd? a. Erken hulle is sondaars, net soos jy. b. Moenie dadelik spring na twyfel in hulle goeie bedoelings nie. c. Wees ʼn kind vir jou ouers soos wat jy kind van God is. d. As jy steeds voel jou ouers is verkeerd? i. God het ouers oor kinders aangestel met ʼn goeie doel - vertrou Hom. ii. Ouers is deur God aangestel, maar het self perke. 4. My rol as kind in my ouerhuis. a. Kommunikeer met jou ouers b. Behulpsaam en diensbaar i. Seuns ii. Dogters c. Verhouding met broers en susters