Radio Scriptura
Die Huwelik (1): Bybelse begronding
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:23:32
- More information
Informações:
Synopsis
Hierdie is die eerste episode van Radio Scriptura se reeks oor die huwelik. Jan Louis Lee (Gasheer) gesels met Marnix Boersema en Gerhard van Rhyn oor die basis van die Christelike huwelik. Daar word onder andere gekyk na die instelling van die huwelik deur God, sy doel daarmee, en Satan se aanslag daarop.