Radio Scriptura
Wat sê die Vers 1 - Mattheus 18:20
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:28:13
- More information
Informações:
Synopsis
Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik of buite die ware konteks aangehaal en verstaan word. Die eerste episode fokus op die presiese betekenis en doel van Mattheus 18:20. 00:00 Wat sê die Vers 1: Mattheus 18:20 00:39 Nuwe reeks 03:47 Mattheus 18:20 …want waar twee of drie in My naam byeen is, daar is Ek in hul midde." 04:20 Wat is die algemene begrip oor die vers? 11:00 Christene wat in die algemeen byeen kom, is nie dieselfde as erediens nie. 11:35 Wat is die konteks? 12:38 Konteks lê in vers 15-20 (2020 Vertaling) 13:42 Kerklike tug en kerkdissipline is die ware tema 16:42 Vers 15-17 gee agtergrond van kerklike tug 22:07 As 2 of 3, dit wil sê die ouderlinge, saamstem oor ‘n tugsaak en ‘n besluit neem, is dit bindend 24:33 Kwalifikasie – daaglikse lewe is nie erediens nie 25:19 Ps 121 Pelgrimslied – die Here is altyd by ons 26:34 Ons word opgeroep na die erediens in Ps 122:1 “Kom ons gaan na die huis van die Here….” Aanbieders: Jaco de Beer, Gerh