Invia Gemeente

'n herberg vir bergies deur Theo Geyser

Informações:

Synopsis

"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol. Ons is doodeenvoudig te besig. Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur te sê dat dit “efficiency” is."