Invia Gemeente

Die Pad Wat Min Loop: Voor jou dood... deur Frieda van den Heever

Informações:

Synopsis

... die titel is dalk misleidend. Ons almal stap dié pad. Almal se lewens hang aan 'n draadjie. Elkeen se lewe is 'n one-way ticket. Die onderskeid is dat die meeste van ons tot die dag van ons dood veg om te óórlééf, dat 'n paar op die punt kom om hulle lewens weg te gee en nog minder: om hulle dood te gee as geskenk. Ronald Rolheiser skryf: "There are three major stages of Christian discipleship: the struggle to get our lives together, the struggle to give our lives away, and, ultimately, the struggle to give our deaths away. "