Radio Scriptura
Die Erediens - Gereformeerde aanbidding en sakramente
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:50:11
- More information
Informações:
Synopsis
Volgens die Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 33, is die sakramente vir ons ingestel om God se beloftes aan ons te beseël, en om as tekens van sy goedheid en genade teenoor ons te dien. Dit moet ons geloof voed en in stand hou. Die doop en nagmaal is sigbare tekens en seëls van 'n inwendige en onsigbare saak: God werk daardeur in ons met die krag van sy Gees. Die tekens is van God af en die inhoud is belangrik, en sonder om te mislei, is hulle waarheid geleë in Jesus Christus, sonder wie die sakrament heeltemal betekenisloos is. 00:40 Die enigste twee sakramente - doop en nagmaal04:51 Wanneer het die sakramente werklik begin?12:54 Hoe moet die sakramente bedien word?15:30 Manier en middel word deur God bepaal17:40 Voorbereiding vir nagmaal21:13 Gevaarpunte - OORvergeesteliking en verbondsoutomatisme24:50 Duidelike riglyne vir nagmaal29:00 Praktiese toepassing34:25 Verbondsgemeenskap ontvang sakramente saam in geestelike eenheid37:21 Wie mag sakramente bedien?44:00 Nederlandse geloofsbeleiden