Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Nuwejaarsboodskap: Die Werk van Kersfees deur Frieda van den Heever
09/01/2023 Duration: 19min"Daar’s gewoonlik twee maniere waarop mense die nuwe jaar inwag: óf met ’n dik kop en ’n broos lewer óf met ’n uitasemdraffie en ’n lang lys voornemens. ’n Nuwe blaadjie. ’n Nuwe ek. Nuwe hoop. En iets daarvan is mooi. Dat die mens oor die vermoë beskik om terug te bons. Om weer van voor af te kan hoop. Ten spyte van die oujaar se seer, die oujaar se ekonomie, die oujaar se terugslae, die oujaar se teleurstelling."
-
Kripnotas vir Kersfees deur Theo Geyser
28/12/2022 Duration: 15min"Hoekom is Jesus in 'n krip gebore? Waarom sou die kerk deur die eeue geglo het dat dit een van die kragtigste beelde is wat ons kan help dat God ons kan ontmoet waar ons is in ons lewe. Dalk is daar versteekte notas in die krip wat ons kan help..."
-
Wanneer Kersfees 'n moeilike tyd is... deur Francois van der Merwe
28/12/2022 Duration: 12min"Jesus se geboorte verhaal is gevul met paradokse. Dit wil vir ons hoop gee dat paradokse saam kan en ook moet bestaan. Dit wil ons help en vra om die paradokse in ons lewens raak te sien en te omhels."
-
Nog soveel Koninkryk om te kom deur Frieda van den Heever
12/12/2022 Duration: 18min"As ons gereed maak vir Christus se koms is dit nie nie net vir die geboorte van die baba Jesus in doeke nie, maar vir die koms van die Koning wat nie doekies omdraai nie. Ons maak gereed vir dit waarvoor Jesus gekom het. Om die evangelie aan die armes te bring, om dié wat verbryseld van hart is te genees, om aan gevangenes vrylating te verkondig, aan blindes herstel van gesig, om dié wat gebroke is in vryheid weg te stuur, om die aangename jaar van die Here aan te kondig."
-
Word jy eers wakker of gaan jou oë eers oop? deur Frieda van den Heever / 11 Des 2022
12/12/2022 Duration: 28minWord jy eers wakker of gaan jou oë eers oop? 11 Desember 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever. Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Advent: Saligmaker deur Theo Geyser
05/12/2022 Duration: 17min"Dit is eers wanneer jy baie naby aan die dood kom dat jy besef wat lewe beteken of om gered te word van die dood. Kersfees belowe ons redding en die woord wat daarvoor gebruik word is Saligmaker."
-
'Advent in die Woestyn' saam met Pierre
05/12/2022 Duration: 09min'Advent in die Woestyn' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Wawyd Wakker: Vrede deur Pierre du Plessis / 4 Des 2022
05/12/2022 Duration: 21minWawyd Wakker: Vrede 4 Desember 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda
28/11/2022 Duration: 08minMeditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Wawyd Wakker: Hoop deur Pierre du Plessis / 27 Nov 2022
28/11/2022 Duration: 21minWawyd Wakker: Hoop 27 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Human + Being' saam met Frieda
21/11/2022 Duration: 08minOordenking: 'Human + Being' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Maak Jesus Vry... met Johan Geyser
14/11/2022 Duration: 25minJohan gesels oor die moeilike gelykenis waar God aanbeveel dat bome wat nie vrug dra nie, moet uitgekap word (Lukas 13:6-9). Van watter vrug sou Jesus praat? Wanneer dra ek genoeg vrug om deur die byl gespaar te word? Is dit regtig God wat so ongenaakbaar moralisaties word? Of, lê daar iets verskuild in die gelykenis wat ons nooi na die liefde van God waar vrug dra eerder ‘n byproduk word van ons liefde vir God?
-
Oordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda
14/11/2022 Duration: 07minOordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Happy Hour: Karmanade deur Frieda van den Heever / 13 Nov 2022
14/11/2022 Duration: 24minHappy Hour: Karmanade 13 November 2022 Preek deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Jesus: weg of Weg? deur Frieda van den Heever
07/11/2022 Duration: 18minHierdie boodskap is deel van ons reeks "Maak Jesus Vry As...".
-
I Deny The Resurrection - pierre
07/11/2022 Duration: 09minI Deny The Resurrection - pierre by InVia Gemeente
-
Allesiele Dag deur Pierre du Plessis // 6 Nov 2022
07/11/2022 Duration: 29minAllesiele Dag 6 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Maak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser
31/10/2022 Duration: 15min"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die volgende reeks gaan ons gesels oor hoe om Jesus vry te maak van ons eie voorveronderstellings en konstrukte. Meister Eckhardt het mense so leer bid: “God rid me of God”, waarmee hy bedoel dat ons ook erns moet maak met ons eie afleidings en idees oor God. Soms keer dit ons om God werklik te kan beleef."
-
Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda
31/10/2022 Duration: 07minOordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Rus... kan mens dit eet? deur Frieda van den Heever / 30 Okt 2022
31/10/2022 Duration: 31minRus... kan mens dit eet? 30 Oktober 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK