Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Exit: Met 'n Braambos met Theo Geyser
24/10/2022 Duration: 15min"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is going to give you." Jude 1:21 TLB
-
Oordenking: en-JOY saam met Frieda
24/10/2022 Duration: 08minOordenking: en-JOY saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping deur Ds Marina Strydom // 23 Okt 2022
24/10/2022 Duration: 28minHier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping 23 Oktober 2023 Preek deur Ds Marina Strydom Baie, baie dankie vir almal wat getrou aanhou om ons te ondersteun! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre
18/10/2022 Duration: 06minOordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
EXIT: Na Die Woestyn deur Frieda van den Heever
18/10/2022 Duration: 18min"Ek weet (voor my siel) my siel is aan God verkleef, maar om te sterf aan al my illusies is ongemaklik, selfs seer. Daar’s ‘n skrif wat sê: “En jy moet dink aan die hele pad waarlangs die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is.' "
-
Ons geloof sit in ons lywe deur Ds Louis van der Riet / 16 Okt 2022
17/10/2022 Duration: 24minOns geloof sit in ons lywe 16 Oktober 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing: Psalm 139 Dankie vir almal wat ons as gemeenskap ondersteun - finansieël en op ander maniere! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
EXIT: Met Rigting deur Theo Geyser
10/10/2022 Duration: 15min"Ek is geleer dat die Here ‘n roeping vir almal het. Jy kan dit nie sommer vir jouself kies nie, dis God-gegewe. Ons taak in hierdie lewe is dan om dit te ontdek, selfs al moet jy jou eie drome prysgee. Om hierdie belangrike taak te ignoreer, en ontrou aan jou roeping te wees, kan jou baie pyn in hierdie lewe kos. Daar is iets belangrik in hierdie gedagtegang, maar vra ook na ‘n kritiese refleksie."
-
Die Melaatse Samaritaan deur Johan Beukes / 9 Okt 2022
10/10/2022 Duration: 32minDie Melaatse Samaritaan 9 Oktober 2022 Preek deur Johan Beukes Super dankie vir almal wat gee! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre
03/10/2022 Duration: 10minOordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre by InVia Gemeente
-
Mostertsaad en Wraak deur Pierre du Plessis // 2 Oct 2022
03/10/2022 Duration: 23minMostertsaad en Wraak 2 October 2022 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
'n Beter Lewe: Martha en Maria deur Johan Geyser
26/09/2022 Duration: 48minJohan Geyser van Mosaïek Gemeente kuier by ons! Luister gerus ook na die bevestiging en ordening van Deon Meiring en Francois van der Merwe as leraars in ons gemeente
-
Groei waar jy geplant is deur Ds Marina Strydom // 25 September 2022
26/09/2022 Duration: 30minGroei waar jy geplant is 25 September 2022 Preek deur Ds Marina Strydom Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Siel Doders saam met Frieda
19/09/2022 Duration: 10minOordenking: Siel Doders saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Lofliedere deur Deon Meiring
19/09/2022 Duration: 17min"’n Lofpsalm soos Psalm 40 borrel eintlik spontaan oor met lof. In dieselfde asem roep die psalm nog steeds om hulp ook. Dit kom vanself, sonder om eers deur die sogenaamde regte kanale te gaan."
-
God: ons mede-lyer deur Frieda van den Heever // 18 September 2022
19/09/2022 Duration: 29minGod: ons mede-lyer 18 September 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Pyn: Die broeigrond van Lof deur Frieda van den Heever
12/09/2022 Duration: 19min"Enige mens wat al die omsluitende druk van ‘n donker bui of pyn geken het, kan dankbaar wees vir die openhartigheid én moed van die mede-lyer in die Psalms en Psalm 77 is geen uitsondering nie. Dit lyk byna soos twee psalms in een: een van inwendige stryd en een van troosryke herinnering."
-
Wit of swart,my kind is Jesus in jou hart? deur Pierre du Plessis / 11 Sept 2022
12/09/2022 Duration: 25minWit of swart,my kind is Jesus in jou hart? 11 Sept 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre
12/09/2022 Duration: 08minOordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Vergifnis | 4 September 2022 | InVia Stellenbosch aanlyn
05/09/2022 Duration: 15min"Beteken vergifnis om te vergeet? Nee. Beteken vergifnis versoening? Nee. Vergifnis is eerder ‘n handeling wat ons bewustheid nodig het om ons wraak oor te kan gee aan God en verlos te word van die voordele wat ons dink ‘n slagoffer op geregtig is."
-
Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda
05/09/2022 Duration: 10minOordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda by InVia Gemeente