Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:59:08
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Verklaring van die tweede visioen; inleiding op Daniël hoofstuk 9 (Daniël 8:15-27)

    08/05/2025 Duration: 25min
  • Die skaap- en die bokram veg teen mekaar (Daniël 8:1-19)

    07/05/2025 Duration: 23min
  • Die visioen word verklaar; die Joodse opstande begin (Daniël 7:15-8:2)

    06/05/2025 Duration: 25min
  • Vier diere en 'n hemelse wese (Daniël 6:26-7:14)

    05/05/2025 Duration: 25min
  • Daniël bly getrou en word gered uit die leeukuil (Daniël 5:22-6:25)

    02/05/2025 Duration: 25min
  • Daniël geroep om die verskyning van 'n hand teen die paleismuur te verklaar (Daniël 5:1-21)

    01/05/2025 Duration: 25min
  • Nebukadnesar verhef homself; verloor sy verstand; erken dat Israel se God die enigste is (Daniël 3:19-4:37)

    30/04/2025 Duration: 25min
  • Daniël se drie vriende staan uit vir God (Daniël 2:46-3:18)

    29/04/2025 Duration: 25min
  • Daniël lê die droom uit as vyf toekomstige ryke (Daniël 2:24-45)

    28/04/2025 Duration: 25min
  • Daniël vra sy vriende om by God in te treë vir 'n verklaring (Daniël 2:1-23)

    25/04/2025 Duration: 24min
  • Daniëlel en sy vriende slaag al die koning se toetse (Daniël 1:5-21)

    24/04/2025 Duration: 24min
  • Inleiding; Historiese agtergrond en geskiedenis (Daniël 1:1-4)

    23/04/2025 Duration: 26min
  • Paulus sal al Onesimus se moontlike skuld betaal. Sal jy? (Filemon 12-25)

    22/04/2025 Duration: 24min
  • Pleitrede vir Onesimus op grond van die liefde (Filemon 1-11)

    21/04/2025 Duration: 26min
  • Inleiding; agtergrond en oorsig oor Filemon

    18/04/2025 Duration: 26min
  • Hoe motiveer jy mense? Briefslot en toesegging van genade (Titus 3:3-15)

    17/04/2025 Duration: 25min
  • Tree altyd so op dat die eer van God verhoog word (Titus 2:9-3:2)

    16/04/2025 Duration: 24min
  • Leef tot opbou van die gemeenskap, nie tot diskrediet van die Evangelie nie (Titus 2:1-8)

    15/04/2025 Duration: 25min
  • Bestry geestelike bankrotskap (Titus 1:10-16)

    14/04/2025 Duration: 24min
  • Eienskappe om as ouderling te kan dien (Titus 1:3-9)

    11/04/2025 Duration: 25min
page 7 from 14