Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 109:53:05
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Sal jy by die wederkoms trots wees op jou werk? (1 Tessalonisense 2:18-19)

    21/11/2024 Duration: 25min
  • Paulus word deur Satan verhinder (1 Tessalonisense 2:17-18)

    20/11/2024 Duration: 25min
  • Die gevolge van sy suksesvolle bediening (1 Tessalonisense 2:10-16)

    19/11/2024 Duration: 25min
  • Paulus werk suksesvol in Tessalonika (1 Tessalonisense 2:1-9)

    18/11/2024 Duration: 25min
  • Geloof, liefde en hoop by die Tessalonisense (1 Tessalonisense 1:5-10)

    15/11/2024 Duration: 25min
  • God wil sondaars red (1 Tessalonisense 1:4)

    14/11/2024 Duration: 25min
  • Ons dank God vir julle almal (1 Tessalonisense 1:1-3)

    13/11/2024 Duration: 25min
  • Inleiding (1 Tessalonisense 1:1)

    12/11/2024 Duration: 25min
  • Die Here kom om finaal te straf en te red (Jesaja 66:5-14)

    11/11/2024 Duration: 25min
  • In die lig van die nuwe hemel en aarde leef ons anders! (Jesaja 65:17-66:4)

    08/11/2024 Duration: 24min
  • Volhard in sonde en word gestraf (Jesaja 64:1-65:16)

    07/11/2024 Duration: 25min
  • Die Here straf volke in sy toorn (Jesaja 63:1-19)

    06/11/2024 Duration: 25min
  • n Verlossingsboodskap (Jesaja 61:1-62:12)

    05/11/2024 Duration: 25min
  • Jerusalem, laat jou lig skyn (Jesaja 60:1-22)

    04/11/2024 Duration: 25min
  • Gehoorsaamheid lei na redding (Jesaja 58:1-59:21)

    01/11/2024 Duration: 25min
  • Goddeloosheid en die pad na genesing (Jesaja 57:1-21)

    31/10/2024 Duration: 25min
  • Inleiding: 56-66; nuwe eise in die ou Jerusalem (Jesaja 56:1-12)

    30/10/2024 Duration: 25min
  • Kom, almal wat dors is (Jesaja 52:13-55:13)

    29/10/2024 Duration: 25min
  • Ook die agtergeblewe Judaseërs in Jerusalem word betyds opgeroep om te jubel (Jesaja 51:1-52:12)

    28/10/2024 Duration: 26min
  • Wees gehoorsaam, en word 'n lig vir die nasies (Jesaja 49:5-50:11)

    25/10/2024 Duration: 25min
page 1 from 14