Synopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodes
-
Ep. 208 - Ras en Taal op Kampus
16/02/2023 Duration: 33minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 207 - Toerisme-rassisme gestop, Belastingprotes duik op, Hou DRK dop
09/02/2023 Duration: 31minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang
-
Ep. 206 - Krag-Ramptoestand, Koalisies se slegte kant, Biljoene na Engeland
03/02/2023 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 205 - SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
03/02/2023 Duration: 36minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 204 - EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
03/02/2023 Duration: 26minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 203 - Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade
16/01/2023 Duration: 30minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 202 - 2022 Ontnonsens
03/01/2023 Duration: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 201 - Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel
09/12/2022 Duration: 22minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 200 - Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
28/11/2022 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 199 - Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar
28/11/2022 Duration: 38minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 198 - Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
28/11/2022 Duration: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Frederik, Paul en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 197 - Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug
28/11/2022 Duration: 32minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Paul en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 196 - Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan, wen vir DA Burgermeester-span
28/11/2022 Duration: 25minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Ernst en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 195 - Mashaba herbedink, Gratis ministerwater gedrink, Die Beitel vermink...
18/10/2022 Duration: 32minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Paul, Frederik, Ernst en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 194 - Malema moet appèl kou, Aanrandsaak verbrou, Groot verkiesings gehou
06/10/2022 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop
06/10/2022 Duration: 35minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang, onder meer Mmusi Maimane se nuwe party, en die ANC se ontstuimige pad na Desember se kongres - skakel gerus in!
-
Ep. 192 - Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet
16/09/2022 Duration: 34minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 191 - Anti-Terreurwet, kaderontplooiingverset en Chile-grondwet belet
16/09/2022 Duration: 30minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 190 - Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel, Mikhail Gorbatsjof
16/09/2022 Duration: 28minIn die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 189 - Inflasie teer, Kuba skenking gekeer en Wes-Kaap patrolleer
16/09/2022 Duration: 23minIn die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!