Synopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodes
-
Ep. 218 - Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat
26/05/2023 Duration: 26minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 217 - Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal
22/05/2023 Duration: 32minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 216 - Gebaretaal word erken, Gayton het Orania verken
12/05/2023 Duration: 25minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 215 - Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
04/05/2023 Duration: 23minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 214 - Ramaphosa die draadsitter en Japan sê Suid-Afrika verloor skitter
04/05/2023 Duration: 30minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 213 - G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
04/05/2023 Duration: 27minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 212 - Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaat afvalwater flop, Biden hou 2024 dop
04/05/2023 Duration: 37minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 211 - Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
04/05/2023 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 210 - Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
04/05/2023 Duration: 21minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 209 - Begroting geblêr, AfriForum se nuwe dokumentêr, wapenwette gaan te vêr
21/02/2023 Duration: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 208 - Ras en Taal op Kampus
16/02/2023 Duration: 33minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 207 - Toerisme-rassisme gestop, Belastingprotes duik op, Hou DRK dop
09/02/2023 Duration: 31minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang
-
Ep. 206 - Krag-Ramptoestand, Koalisies se slegte kant, Biljoene na Engeland
03/02/2023 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 205 - SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
03/02/2023 Duration: 36minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 204 - EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
03/02/2023 Duration: 26minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 203 - Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade
16/01/2023 Duration: 30minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 202 - 2022 Ontnonsens
03/01/2023 Duration: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 201 - Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel
09/12/2022 Duration: 22minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 200 - Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
28/11/2022 Duration: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 199 - Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar
28/11/2022 Duration: 38minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!