Synopsis
Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.
Episodes
-
Schalk Visagie
24/04/2019 Duration: 58minColonel Schalk Visagie’s book Under Fire in South Africa provides fascinating and important insights into the life of a policeman who was eyewitness to tumultuous events and dramatic developments, which continued to affect our world today. Coming from a police family, Schalk’s incredible life story includes the Border War in South West Africa/Angola, guarding President P.W. Botha, working in the Security Branch, including dealing with the traumatic St. James Church Massacre, the bombing of Planet Hollywood, leading the Gang Investigation Unit to counter the hit squads, terror campaigns and bombs of PAGAD and QUIBLA. The very fact that Schalk Visagie is alive today is a powerful testimony to the grace of Almighty God and His answers to the timely prayers of a devoted mother. As the surgeon and ballistics specialist testifies, no one should have survived the deadly ambush on Black River Parkway on Friday, 19 February 1999. It has been a special privilege to know Schalk and Rozanne Visagie, for ov
-
Julita Lambrechts
08/03/2019 Duration: 56minSy het gepraat oor die goedheid van die Here & hoe die Here telkens vir haar deurgekom het
-
Chris lei die wonderlike oggend van Worship
04/03/2019 Duration: 10minChris lei die wonderlike oggend van Worship
-
-
Helmut Meijer
15/02/2019 Duration: 01h02minHelmut is n kenner van antieke Hebreeus. Sy journey van filosofiese verstaan van die Bybel na 'n meer konkrete verstaan deur Hebreeus.
-
Eric Swanepoel
08/02/2019 Duration: 01h03minWil jy God se Stem hoor? Wanneer jy hoor, wees gehoorsaam!! Eric was vir die laaste 12 jaar n predikant gewees en het daar na die laaste 4 jaar die voorreg gehad om sending werk te kon doen veral in die onebereikte wereld dele waar hy die Gees van God sien beweeg het net soos in die boek van Handelinge , om te sien die Here is lewendig ,deel oor die grootheid van God , die werklikheid van God se bestaan en die opdrag van God aan sy gemeente en kerk is om die evangelie wereld wyd te neem voor God weer terug kom
-
Juriaan Erwee
01/02/2019 Duration: 52minKinders, jongmense en Vaders in Christus Waar is jy in jou geloof, raak meer volwasse!
-
-
Chris van Zyl
10/12/2018 Duration: 57min. Chris straal van die Heilige Gees en sy liefde vir God. Hy sê hy skryf nie meer die wonderwerke wat gebeur as hy vir mense bid meer neer nie, want dit is te veel en gebeur elke dag. Sy tema is net "TYD
-
Johan Roos
10/12/2018 Duration: 42minIs die mens se hart, bloot n biologiesepomp, of het dit n veel dieper betekenis? Wanneer jy n hartoorplanting ondergaan, ontvang jy n nuwe (of tweede) lewe? Miskien lê die antwoord op hierdie vrae by n besemstok en n baksteen.
-
-
Tiaan Roodt 26 Oktober 2018
10/12/2018 Duration: 57minHoe ons lewens prakties behoort te lyk as ons in Christus is.
-
-
-
Tobie Muller
10/12/2018 Duration: 50minEk het al na baie getuienisse geluister waar die spreker vertel van hierdie ongelooflike moeilike tyd waardeur hy moes gaan, maar hoe dit hom dan soveel nader aan God gebring het en die persoon verder getuig dat hy dit vir niks sal verruil en dat as hy nou weer deur dieselfde moeilike tyd moet gaan hy dit enige tyd weer sou doen om nader aan God te kom. Dan het ek daar gesit en by myself gedink, sê die ou ons moet deur moeilike tyd gaan om nader aan God te kom, dan besef ek my lewe tot nou is net smooth sieling, ek het niks om oor te kla nie en selfs gedink die ou weet maar net nie, mens kan nader aan God leef sonder om deur ‘n moeilike tyd te gaan. Wel, toe gebeur daar ‘n twee dinge ... Kom luister wanneer ek deel hoe die Here my hier deur dra.
-
Wilhelm La Cock Deel 2 Dissipelskap
10/12/2018 Duration: 01h00sOns gaan 'n bietjie terugvoer gee van die vorige sessie en dan verder praat oor geloof en dissipel wees. Ter voorbereiding lees Hebreers 11 en Gen 12 - 25. Dink aan Abraham as voorbeeld van ware geloof. Die uitdaging, die paasie, intensionalitiet, geloof en waardes van dissipelskap.