Tgif

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 105:02:13
  • More information

Informações:

Synopsis

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Episodes

  • Dawid

    06/03/2020 Duration: 51min

    Sy getuienes 

  • Johan van Zyl

    28/02/2020 Duration: 36min

    Johan het leukemia (kanker ) gekry toe 14 jaar oud was. Hoe God nog steeds in beheer is & die klein goedjies in plek laat val het.  Kyk terug & sien hoe God jou gedra het, weet dat Hy jou nie nou gaan los nie!!

  • Samuel Vermaak

    21/02/2020 Duration: 01h01min

    Leer jou passie 

  • Malissa Niewoudt

    31/01/2020 Duration: 43min

    Haar getuienis van hoe die Here deur my besigheid en my talente mense te bereik en dat jy nie hoef n predekant te wees om by mense uit te kom nie. Moet nie mis nie!!

  • Elaine Broekman

    29/11/2019 Duration: 50min

    Ek deel graag my getuienis van hoe die Here my gebruik om ‘n baie spesifieke rol in die koninkryk te speel. Elkeen van ons het ‘n rol, klein of groot, maar ewe belangrik. Die geheim is om Heilige Gees te soek, te volg en te gehoorsaam.    Ek hoop om almal te inspireer om hul droom te volg... in God se prefekte tyd.

  • Fienie Nimb

    22/11/2019 Duration: 36min

    Fienie is in die Polisie Sy gaan met ons kom deel hoe sy haar Christenskap uitleef in haar werk , soms onder geweldige druk

  • Hennie Maree

    15/11/2019 Duration: 52min

    "Verstaan Pienk" 1Pet 3:7, Vader sê ons kan & moet die skoonheid in ons lewe verstaan, Pienk is anders as ons, nie stukkend net anders, kom luister, dit sal jou verhoudings help

  • Wilhelm la Cock

    08/11/2019 Duration: 47min

    Het kom deel van sy lewe  En hoe God deur 'n droom/ gesig iets vir hom wys (God deel sy kennis nie altyd soos ons dit verwag nie).

  • Clement Martin

    01/11/2019 Duration: 28min

    Die vraag het ontstaan, waarvoor wil jy onthou word? Wat is jou legacy? Vrae: 1. Wat is vir jou belangrik in jou lewe? 2. Hoe verstaan jy die 2 grootste en belangrikste gebooie [n.a.v. Jesus se woorde]? Skrifgedeeltes - Matt 22:34-40; Mark 12:28-34; Luk 10:27 3. Met hierdie 2 gebooie in gedagte, dink weer wat vir jou belangrik is in die lewe. Waar pas ander mense in jou lewe in? Afgesluit met die storie van die vriendin by die hek van die hemel - stelling van persoon aan die anderkant van die hek: "Jy het vir Jesus en die waarheid geken, maar jy het my nooit daarvan vertel nie. Nou is ek hier en jy daar." Laaste teks: Johannes 15:9-17

  • Anton Fourie

    20/09/2019 Duration: 46min

    Vertel sy "storie" vertel ek met die klem op God se voorsiening , selfs in moeilikste tye Raak raak so biki aan selfwaarde ook en wie of wat jy is in God se beeld. 

  • Shana Vissagie

    06/09/2019 Duration: 47min

    Shana het bietjie kom gesels oor hoe die Here die pad na INcontext oopgestel het van skool deur uni tot nou,  ook oor Lebanon en Israel en my ervarings by beide. 

  • Oswald Oppenman

    30/08/2019 Duration: 40min

         "Volg Jesus Prakties" Hy het sy eie besigheid, wees prakties

  • Adri Willaims

    26/08/2019 Duration: 50min

     Sy kom deel haar storie van gehoorsaamheid. . Sy is n sakevrou en bekende stem op radio Tygerberg

  • MES deur Jaco Leeuwner

    16/08/2019 Duration: 42min

    Wat MES alles doen om die straat mense weer op hul voete te help. Soos die GROW program  https://www.mes.org.za/index.php   VISION To change the heart of the city! MISSION To empower people holistically to live independent, sustainable and meaningful lives. CORE VALUES The core values of MES are based on Christian principles and should be reflected to all stakeholders:

  • Open Mic

    02/08/2019 Duration: 45min

    Open Mic,  sommer net lekker gesels & wardeering vir God se Almag.

  • Burre Burger

    26/07/2019 Duration: 52min

    Hy is van Vredendal en hy het n passie vir Boere in nood.  Hy het Burre Burger Droogte hulp begin.  Kom luister na die verskil wat een man kan maak wanneer jy op God vertrou.

  • Rensche Botha

    31/05/2019 Duration: 01h01min

    Haar  getuienis gaan rondom dwelmverslawing en homoseksuele lewe waaruit God my gered en bevry het en die pad wat ek gestap het om God se vaderhart te leer ken.

  • Lebo Molisalife.

    17/05/2019 Duration: 42min

    Lebo Molisalife. I am a 34 year old lady from the North West Province. I worked as a missionary in a majority Muslim nation called Indonesia for two years and I am now full time as Mission mobiliser in the African community with an organization called Incontext International. I would like to share on my experience as an African Missionary in a Muslim country and give awareness on the Month of Ramadam and how we as a church can respond.

  • Oom Albert en sy dogter Chantelle

    03/05/2019 Duration: 54min

    "van die  diepste krawas tot die hoogste piek".  Hulle gaan so paar tips gee hoe ouers en kinders te werk moet gaan om dwelems beter te verstaan.

  • Jannie Smal

    26/04/2019 Duration: 01h08min

    Jannie was verlam agv GBS ( Guilian Barre symdroom) siekte waar jou eie liggam jou senuwees aanval.  Herstel pad is gewoonlik lank (maande) Die Wonderwerk is dat Jannie binne 2 weke uit die hospitaal self sonder hulp geloop het. Luister oor sy ervarings / ondervinding & getuienis!

page 5 from 7