Tgif

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 105:02:13
  • More information

Informações:

Synopsis

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Episodes

  • Trevor Horgan

    19/02/2021 Duration: 41min

    Het net begin God op Sy Woord geneem & gegaan & begin preek vir die wie wil luister!

  • Oswald Oppenman

    12/02/2021 Duration: 41min

    Oswald Oppenman Die Koffieman, Kom luister, altyd 'n inspirasie

  • Maryna Knoetze

    05/02/2021 Duration: 01h01min

    Maryna is van Noenieput in Kalahari   Kom luister na die waarde wat God aan haar openbaar. Met die droogtes en al!  Sy het boek geskryf " Afgetrek op God se Geelstreep"

  • Daniel Briers

    20/11/2020 Duration: 01h02s

    "Daar is n anointing in showing up"

  • Erastus Beukes

    13/11/2020 Duration: 51min

    Kom luiter na sy getuienis van hoe God werk. Was oorboord van 'n seiljag 600km van land!!

  • Benescke Janse van Rensburg

    06/11/2020 Duration: 39min

    Kom luister  In ’n neutedop: Benescke se passie in die lewe is om God se Woord en beloftes op ‘n kreatiewe, relevante manier te deel waarmee die man op straat kan identifiseer. En haar lewensdoelwit? As God afkyk aarde toe en iemand benodig om vreemde dinge vir Hom te doen, dat Hy haar sal kies omdat sy bereid is

  • Mike Brown

    16/10/2020 Duration: 56min

    Kom luister na lewende wonderwerk.  Het van Leer seker 4 meter op sy kop geval. Dokters het gedink hy gaan dit nie oorleef nie! Van hoe dit jou lewe affekteer toe & nou na die tyd! 

  • reeks van Rob Bell (NOOMA) RAIN

    30/07/2020 Duration: 52min

    reeks van Rob Bell (NOOMA) RAIN Deel 1

  • Open Mic

    30/07/2020 Duration: 51min

    Open Mic

  • Bernardus Groenewald

    30/07/2020 Duration: 01h08min

    Hoe God my Bernardus werk & gee niks voor nie. Elke persoon stap sy eie unike pad!

  • Gebed (Cassie Castens)

    30/07/2020 Duration: 45min

    Gebed (Cassie Castens)

  • Semi open Mic/ Wilhelm (hoe hoor ek God se stem?)

    30/07/2020 Duration: 50min

    Semi open Mic/ Wilhelm (hoe hoor ek God se stem?)  Ek sal baie graag wil hê ons moet een oggend praat oor die sabbat.  Ek glo baie is vandag depressief en die wereld val uit mekaar want ons stop nie ons week en rus nie  stem met jou Helgard Ons is redelik eens met als wat die 10 gebooie sê maar ons sien die rusdag as simbolies.  Matthew 5:18 daag my baie uit dat ons moet rus op die Sabbat.

  • Open Mic Engele

    30/07/2020 Duration: 47min

    Open Mic Engele

  • Ivan Carolus

    12/06/2020 Duration: 37min

    Kom Luister na Ivan se getuienis, Here het hom betyds gered. "Liefde red my"

  • Edeon van Tonder

    22/05/2020 Duration: 28min

    Edeon van Tonder met ons gesels Moet nie mis nie .  1) DAN. 10:12  2) OPEN. 8:3  3) PS. 126:5  4) SEF. 3:17   Nederigheid is vir ons Vader spesiaal   Hy vang al ons gebede op  Hy hou van jou binne kamer gesprek  Hy is bly oor jou.

  • Gerhard Brand

    15/05/2020 Duration: 42min

    Vandag kom kom  Gerhard Brand met ons gesels. Hy het n amazing storie ..... Josua 1:9 “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, vasberade\. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan” Ek het geglo dit was n boodskap vanaf God om te sê dat ons n kind gaan hê Maar die vraag was heeltyd daar Het ek reg gehoor.....

  • Pickard Henn

    01/05/2020 Duration: 01h13min

    Kom luister sy ervaring,  hy leef Jesus uit.   It’s called the book of ACTS. Not the book of Talks.

  • Gustav Kros

    24/04/2020 Duration: 50min

    Gustav Kros  Deel van https://www.incontextinternational.org/ Hoe is God besig om Sy Koninkryk te bou binne die nuusgebeure wat ons elke dag op die TV sien.  Sien ons God se hand of is ons blind daarvoor? As ons blind is daarvoor gaan ons die geleenthede mis wat Hy reg voor ons oë skep.  Kom ons kyk met nuwe oë na die wêreld en neem ons plek in binne God se groot plan.  https://www.incontextinternational.org/

  • Naas Van der Merwe

    23/03/2020 Duration: 56min

    Hoe en hoekom ons , ons verlede of hede, moet uitsorteer. 

  • Wietse Van der Westhuizen

    13/03/2020 Duration: 59min

    Die "Hardloop Legende", Wiets Van Der Westhuizen Wiets het my nog altyd beindruk met die manier hoe hy mense na hom toe aantrek en Jesus se liefde met hulle deel.  Hy het het die 29ste Februarie die 1ste baie suksesvolle Hemel en Aarde Marathon aangebied. Hy kom met ons deel hoe die Here hom hiermee gehelp het en hoe die Here hom help om sy drome uit te leef. . Trek julle tekkies aan

page 4 from 7