Rsg Geldsake Met Moneyweb
Regsfirma hof toe oor nuwe bemagtigingskodes
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:12:27
- More information
Informações:
Synopsis
Verlede jaar het die regering nuwe bemagtigingskodes in plek gestel. André Vos, direkteur en praktykshoof van litigasie by Norton Rose Fulbright SA, bespreek die aspekte van die beleid wat hulle as onredelik en onprakties beskou. Volg RSG Geldsake op Twitter