Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Oktober 2025
24/10/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
24/10/2025 Duration: 16minJannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA huishoudings is diep in die moeilikheid, maar hulle maak ’n plan
24/10/2025 Duration: 09minSunette Ansara, hoof van regsversekering by JustMoney, bespreek hul Money & Me-peiling. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?
24/10/2025 Duration: 06minDr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of ’n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA is af van die gryslys!
24/10/2025 Duration: 13minOmri Thomas, direkteur van Abax Investments, gesels oor Suid-Afrika se verwydering van die gryslys, die huidige toestand van die plaaslike kapitaalmark en Adcock Ingram wat sy notering op die JSE beëindig. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 Oktober 2025
23/10/2025 Duration: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool
23/10/2025 Duration: 12minProf. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is steeds waarde in die stygende JSE
23/10/2025 Duration: 08minHannes van den Berg, mede-hoof van SA aandele by Ninety One, gesels oor beleggingswaarde in die stygende JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Afrimat bou momentum met fyn focus
23/10/2025 Duration: 05minAndries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Clicks se omset styg met meer as 5%
23/10/2025 Duration: 09minBertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hulpbronne druk die beurs op
23/10/2025 Duration: 06minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor wisselvalligheid op internasionale markte en die aandeelpryse van edelmetaalmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 Oktober 2025
22/10/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kripto help dat R5 miljard onwettig die land uitvloei
22/10/2025 Duration: 06minCarel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, praat oor die rol van kripto in die onwettige uitvloei van R5 miljard. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ondanks die JSE se bullopie, is daar steeds goeie geleenthede
22/10/2025 Duration: 07minTim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die JSE se bullopie en die blywende geleenthede wat dit bied. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom laat vaar voorskrifte dat ingenieurs klein sonstelsels moet afteken
22/10/2025 Duration: 05minAdv. Stefanie Fick, uitvoerende direkteur by Outa, gesels oor Eskom se besluit om sy voorskrif dat ingenieurs klein sonkragstelsels moet goedkeur, te laat vaar. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie
22/10/2025 Duration: 13minDr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die kans vir 'n rentekoersverlaging kwyn
22/10/2025 Duration: 12minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die goudprys, Famous Brands se finansiële resultate en inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die melkbedryf verkoop dat dit bars
21/10/2025 Duration: 06minNico Fouché, uitvoerende hoof van Melk SA, gesels oor hulle jongste melkvloei-inligting. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groot probleme in die lugvaartbedryf kan SA lelik seer maak
21/10/2025 Duration: 09minDe Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, bespreek die vertragings by klein lughawens in die land en die impak wat dit meebring. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe naby is die naald aan die KI en goud borrel?
21/10/2025 Duration: 14minCornelius Zeeman van Fairtree deel sy insigte oor die risiko’s rondom die KI- en goudborrel. Volg RSG Geldsake op Twitter