Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 41:26:53
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Markte bewe regoor die wêreld

    18/11/2025 Duration: 10min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder van PSG Old Oak, gesels onder meer oor Pick n Pay se aandeelprys en Telkom se positiewe finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 18 November 2025

    18/11/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrika is besig om te draai

    17/11/2025 Duration: 12min

    Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, gesels oor die groep se finansiële resultate, Suid-Afrika se handel met die VSA, en die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Moenie jou blindstaar teen beleggingsfooie nie

    17/11/2025 Duration: 10min

    Lee Callakoppen, uitvoerende hoof van Mediese Fondse by Bonitas, bespreek die sleuteltendense wat Bonitas in die mediesefondsbedryf dophou. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Chinese motors knou WeBuyCars, vir nou

    17/11/2025 Duration: 07min

    WeBuyCars het vandag sy finansiële resultate vir die boekjaar tot einde September aangekondig. Die omset was 13% hoër en die wesensverdienste 15% hoër. Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, verduidelik hoe aandeelhouers na hierdie resultate moet kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Astral het die wind in sy vlerke

    17/11/2025 Duration: 09min

    Astral Foods het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde September aangekondig. Die groep se finansiële hoof, Dries Ferreira, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte hou van S&P Global se opgradering

    17/11/2025 Duration: 07min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor S&P Global se opgradering van Suid-Afrika, die land se staatseffekte en die inflasieteiken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 17 November 2025

    17/11/2025 Duration: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    14/11/2025 Duration: 21min

    Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die internet is nou deel van jou basiese behoeftes

    14/11/2025 Duration: 07min

    Francois Viviers, uitvoerende hoof vir kommunikasie en bemarking by Capitec, gesels oor die rol van internettoegang in ekonomiese groei. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Aarto se paadjie behoort afgesluit te word

    14/11/2025 Duration: 09min

    Cornelia van Niekerk, eienaar en direkteur van Fines4U, verduidelik hoekom sy twyfel dat die Aarto-wet ooit landwyd ten volle sal funksioneer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Internasionale kommer trek markte laer

    14/11/2025 Duration: 08min

    Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Richemont se finansiële resultate, Naspers se aandeelprys, en volgende week se rentekoersbesluit vir Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 14 November 2025

    14/11/2025 Duration: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Rooivleis is in sy bloed

    13/11/2025 Duration: 09min

    Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die landboubedryf en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat gaan in SA se staalbedryf aan?

    13/11/2025 Duration: 06min

    Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van International Steel Fabricators of South Africa, gesels oor die staalbedryf in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Google gaan R688 miljoen hoes oor sy negatiewe impak op die media

    13/11/2025 Duration: 08min

    Donnavan Linley, senior ontleder by die Mededingingskommissie en tegniese leier van die markondersoek, gesels oor Google se finansieringspakket vir die media in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Uitvis-diefstal uit bankrekenings is ’n internasionale probleem, maar die banke het planne

    13/11/2025 Duration: 12min

    Wikus Valente, uitvoerende hoof van betalingsoplossings by Capitec, bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte op ná die MTBPS

    13/11/2025 Duration: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor Suid-Afrika se inflasieteiken en Cell C se beplande notering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 13 November 2025

    13/11/2025 Duration: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die mini-begroting 2025 lyk baie goed

    12/11/2025 Duration: 34min

    Ashor Sarupen adjunkminister van finansies & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse & Lunga Maloyi direkteur: Ekonomiese Beleid, BUSA & Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie Volg RSG Geldsake op Twitter

page 2 from 8