Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 41:26:53
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Markte juig oor MTBPS

    12/11/2025 Duration: 03min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte se reaksie op die mini-begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12 November 2025

    12/11/2025 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?

    11/11/2025 Duration: 11min

    Die diefstal uit Suid-Afrikaanse bankrekeninge het ’n kritieke vlak bereik. Willem Venter, ondersoekondersteuningspesialis by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering wil vervalste heuning van die rakke kry

    11/11/2025 Duration: 06min

    Kobus Vos, kommersiële byeboer en voorsitter van die Suid-Kaapse Byebedryfsvereniging (SKBBV), gesels oor die regering se planne om fopheuning in Desember van winkelrakke te verwyder. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoeveel geld is nodig om “gerieflik” af te tree?

    11/11/2025 Duration: 06min

    Pierre De Bruyn, welvaartbestuurder by PSG Wealth, deel sy insigte oor hoe om 'n gerieflike aftrede te beplan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat behels die staat se vroeë aftree- en vrywillige skeidingsopsies?

    11/11/2025 Duration: 06min

    Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, verduidelik wat die staat se vroeë aftree- en vrywillige skeidingsopsies behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Premier Foods se winsgrense hou aan styg

    11/11/2025 Duration: 07min

    Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods, bespreek die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • As dit pap reën, moet jy skep

    11/11/2025 Duration: 08min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek AngloGold Ashanti se goudproduksie, Santam se handelsverklaring en Fidelity se moontlike notering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11 November 2025

    11/11/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Daars ‘n vreemde vlieënde voorwerp in ons buurt

    10/11/2025 Duration: 07min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor ’n vreemde vlieënde voorwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings

    10/11/2025 Duration: 08min

    Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat word verwag van die mini-begroting?

    10/11/2025 Duration: 06min

    Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die breër ekonomiese konteks waarteen vanjaar se mediumtermynbegrotingsraamwerk plaasvind, asook die uitdagings waarmee die minister hierdie keer te doen het. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Omnia se omset hou aan styg

    10/11/2025 Duration: 07min

    Omnia het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se finansiële hoof, Stephan Serfontein, bespreek die dryfkragte agter hierdie resultate en waar hulle die grootste geleenthede vir die res van die boekjaar raaksien. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Vodacom wys dat sy inkomste met ‘n derde styg in die eerste helfte van die jaar

    10/11/2025 Duration: 07min

    Shameel Joosub, bestuurshoof van Vodacom gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Positiewe internasionale markte beur die JSE op

    10/11/2025 Duration: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, bespreek vandag se markbewegings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 November 2025

    10/11/2025 Duration: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    07/11/2025 Duration: 18min

    Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe groot is die aanlyn-dobbel probleem?

    07/11/2025 Duration: 14min

    Jan van Niekerk van RECM en Gold Rush gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Jse hof toe oor Mantengu

    07/11/2025 Duration: 12min

    Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, deel sy mening oor die onrustige mark, Tesla-aandeelhouers se vergoedingspakket aan Elon Musk, en Mantengu se aantygings teen die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 November 2025

    07/11/2025 Duration: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

page 3 from 8