Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 39:47:06
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    22/08/2025 Duration: 18min

    Corné Welman en Nico Matthee, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Checkers wil betaalpunte met slimtrollies vervang, of dit is die plan

    22/08/2025 Duration: 06min

    Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by Shoprite verduidelik hoe die slimtrollie werk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Onttrekkings uit uittree-annuïteite op 14-jaar laagtepunt

    22/08/2025 Duration: 08min

    Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, gesels oor onttrekkings uit uittree-annuïteite. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die dollar se dood is die rand se brood

    22/08/2025 Duration: 08min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, verduidelik wat die sterker rand dryf en gesels oor Grindrod se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22 Augustus 2025

    22/08/2025 Duration: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Só bou jy ’n loopbaan om mense wat kla

    21/08/2025 Duration: 08min

    Lelané Bezuidenhout, uitvoerende hoof van die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika, gesel oor haar agtergrond, loopbaan, industrie, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die mense stroom steeds Spur toe

    21/08/2025 Duration: 08min

    Spur het vandag sy winsyfers vir die ses maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset het met 11% gestyg, terwyl die wesensverdienste met 16,5% toegeneem het. Val Nichas, uitvoerende hoof, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Exxaro baat (effens) by ’n meer doeltreffende Transnet

    21/08/2025 Duration: 06min

    Riaan Koppeschaar, finansiële direkteur van Exxaro, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA kry sy eerste ondergrondse goudmyn in 15 jaar!

    21/08/2025 Duration: 10min

    Rudi Deysel, uitvoerende hoof van West Wits Mining, gesels oor die agtergrond van die projek, die regulatoriese proses, hul planne, en wanneer hulle die eerste fynons verwag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Mynmaatskappye lóóp weer

    21/08/2025 Duration: 09min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die goudprys, die inflasiekoers, asook Exxaro en Spur se winsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21 Augustus 2025

    21/08/2025 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe moeilik is dit om Lesetja Kganyago se werk te doen?

    20/08/2025 Duration: 10min

    Marnich Dippenaar, leerder en goewerneur van Paarl Gimnasium, gesels oor hoe hulle tweede plek by die Sarb Monetêre Beleidskomitee Skole-uitdaging behaal het en oor sy planne vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Allan Gray Stable Fund vier sy 25ste verjaardag

    20/08/2025 Duration: 07min

    Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, bespreek die fonds se 25ste herdenking. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • DRD glinster weens hoë goudprys

    20/08/2025 Duration: 13min

    Niël Pretorius, uitvoerende hoof van DRD Gold, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Inflasie spring tot 3.5%

    20/08/2025 Duration: 07min

    Johan Gouws, hoof van welvaart-adviesdienste by PPS, bespreek die inflasiekoers en die verwagtinge rondom die Jackson Hole-vergadering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20 Augustus 2025

    20/08/2025 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Landbou steeds bekommerd oor Terbufos-verbod

    19/08/2025 Duration: 04min

    Dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, gesels oor die verbod op Terbufos wat nog nie in werking getree het nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Winsgewende landbou is ’n voorwaarde vir voedselsekerheid.

    19/08/2025 Duration: 08min

    Daneel Rossouw, landbouverkoopshoof van Nedbank Commercial Banking, gesels oor winsgewende landbou en voedselsekerheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand-manipulasiesaak nou in die Konstitusionele Hof

    19/08/2025 Duration: 07min

    Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, bespreek die rand-manipulasiesaak wat tans in die Konstitusionele Hof is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Mineraleraad knor vir die nuwe mynbou-wetsontwerp

    19/08/2025 Duration: 12min

    Die departement van minerale en petroleumbronne het in Mei nuwe mynbouwetgewing bekend gestel wat groot opskudding veroorsaak het. Mzila Mthenjane, uitvoerende hoof van die Minerale Raad, gesels oor waaroor hulle onsteld is en wat die gevolge daarvan sal wees. Volg RSG Geldsake op Twitter

page 4 from 8