Rsg Geldsake Met Moneyweb
Span SA is in Davos om belegging te lok
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:11:07
- More information
Informações:
Synopsis
Die jaarlikse beraad van die Wêreld- Ekonomiese Forum het vandag in Davos afgeskop. Iain Williamson, uitvoerende hoof van Old Mutual, woon die byeenkoms by en bespreek span Suid-Afrika se planne om belegging te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter