Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die JSE en die rand reageer positief op die rentekoersbesluit
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:07:03
- More information
Informações:
Synopsis
Henco Kruger gesels oor wat vandag op die beurs gebeur het, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die JSE en die rand se reaksie op vandag se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter