Rsg Geldsake Met Moneyweb

SA se nuwe inflasiemandjie: Boerewors is in, maar tandeborsels uit!

Informações:

Synopsis

Statistiek Suid-Afrika het gister veranderings aan die inflasiemandjie aangekondig. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek hierdie aanpassings. Volg RSG Geldsake op Twitter