Rsg Geldsake Met Moneyweb

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Informações:

Synopsis

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter