Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die president sê die private sektor moet hulle neus uit politieke sake hou
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:06:06
- More information
Informações:
Synopsis
’n Groep sakelui het verlede week in ’n brief ’n beroep op die regering gedoen om die RNE te red. Pres. Cyril Ramaphosa het gister gereageer en gesê dat die private sektor nie vir hulle moet voorskryf nie. Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), gesels oor die brief. Volg RSG Geldsake op Twitter