Rsg Geldsake Met Moneyweb
Donald Trump stel 25%-tariewe op motors in, en dit kan SA direk raak
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:08:45
- More information
Informações:
Synopsis
Amerika se nuwe tariewe op ingevoerde motors tree op 2 April in werking. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter