Rsg Geldsake Met Moneyweb

Gemiddelde salarisse was in Februarie 14% hoër as verlede jaar

Informações:

Synopsis

BankservAfrica het onlangs sy jongste Take-home Pay-indeks bekendgemaak. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, was betrokke by die samestelling van die indeks en deel haar insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter