Rsg Geldsake Met Moneyweb
Ten spyte van “onsekerheid” rol die dollars in
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:07:31
- More information
Informações:
Synopsis
Master Drilling het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Die omset is 11,5% hoër, en die wins spring met 22%. Die uitvoerende hoof, Danie Pretorius, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter