Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die staat wil grond onteien vir transmissielyne
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:11:40
- More information
Informações:
Synopsis
Volgens die minister van elektrisiteit, dr. Kgosientsho Ramokgopa, is sommige projekte al vir meer as drie jaar vertraag weens uitdagings tydens onderhandelinge met grondeienaars. Lungisa Magwentshu, senior bestuurder vir grond en regte by die Nasionale Transmissiemaatskappy, verduidelik presies hoe hulle beplan om grond te onteien. Volg RSG Geldsake op Twitter