Rsg Geldsake Met Moneyweb
Ontmoet die beste maker van Chenin Blanc in die wêreld
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:10:29
- More information
Informações:
Synopsis
Johan Jordaan, keldermeester by die Spier-wynplaas naby Stellenbosch, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die wynbedryf, wat hy doen om te ontspan, en sy onlangse toekenning. Volg RSG Geldsake op Twitter