Rsg Geldsake Met Moneyweb
Opskorting van invoerverbod laat pluimveeinvoerders glimlag
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:05:49
- More information
Informações:
Synopsis
Grant Hendricks, uitvoerende komiteelid van die Vereniging vir Vleisinvoerders en -Uitvoerders (AMIE), gesels oor die opskorting van die invoerverbod op pluimveeinvoere vanaf Brasilië. Volg RSG Geldsake op Twitter