Rsg Geldsake Met Moneyweb

Dié lande in die wêreld het kripto omhels

Informações:

Synopsis

Carel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, gesels oor lande met die hoogste kriptogeldeenheid-aanvaardingsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter