Rsg Geldsake Met Moneyweb

Daar was sedert Mei basies geen vordering in SA se handelsonderhandelings met die VSA nie

Informações:

Synopsis

Suid-Afrika wag tans op ’n formele reaksie van die VSA oor ’n handelsvoorstel wat reeds ingedien is. Kaamil Alli, ministeriële woordvoerder van die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, gesels hieroor, en prof. André Roux, ekonoom en programhoof vir Toekomsstudies by die Universiteit Stellenbosch se Sakeskool, deel sy indrukke. Volg RSG Geldsake op Twitter