Rsg Geldsake Met Moneyweb

Verskansingsfondse trek al hoe meer geld, maar die bedryf is nog piepklein

Informações:

Synopsis

Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Pergrine Capital, gesels oor die toenemende gewildheid van verskansingsfondse. Volg RSG Geldsake op Twitter