Rsg Geldsake Met Moneyweb

Daar moet vleis in ’n burger wees om ’n burger genoem te word

Informações:

Synopsis

Die Departement van Landbou het onlangs nuwe regulasies vir vervaardigers van plantgebaseerde produkte aangekondig. Lerato Ntsime van Green Fields gesels oor die impak daarvan. Volg RSG Geldsake op Twitter