Rsg Geldsake Met Moneyweb
Jou slimfoon kan jou nou teen ’n vishing-aanval waarsku
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:05:28
- More information
Informações:
Synopsis
Marius Le Roux, hoof van operasionele risiko, kleinhandel-, besigheids- en kommersiële bankdienste by Standard Bank, gesels oor ’n toepassing wat verskeie banke in hul banktoepassings ingebou het om hul kliënte te beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter