Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die beurs sluit die week positief en die rand versterk teen die dollar

Informações:

Synopsis

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor wat hierdie week vir haar op die beurs uitgestaan het, asook oor die goudprys en wisselvalligheid in die internasionale mark. Volg RSG Geldsake op Twitter