Rsg Geldsake Met Moneyweb
Shoprite skop gat
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:13:17
- More information
Informações:
Synopsis
Shoprite, die grootste kleinhandelgroep in Afrika, het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Junie bekend gemaak. Die omset is net minder as 9% hoër, terwyl wins met byna 20% toegeneem het. Die uitvoerende hoof, Pieter Engelbrecht, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter