Rsg Geldsake Met Moneyweb

SA is af van die gryslys!

Informações:

Synopsis

Omri Thomas, direkteur van Abax Investments, gesels oor Suid-Afrika se verwydering van die gryslys, die huidige toestand van die plaaslike kapitaalmark en Adcock Ingram wat sy notering op die JSE beëindig. Volg RSG Geldsake op Twitter