Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die kans vir 'n rente­koersverlaging kwyn

Informações:

Synopsis

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die goudprys, Famous Brands se finansiële resultate en inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter