Invia Gemeente

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 167:01:10
  • More information

Informações:

Synopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodes

  • My 'shame' het 'n opstanding nodig... met Frieda van den Heever

    21/05/2025 Duration: 29min

    “Shame is the intensely painful feeling or experience of believing that we are flawed and therefore unworthy of love, belonging and connection.” - Brené Brown

  • My gedagtewêreld het 'n opstanding nodig deur Theo Geyser

    13/05/2025 Duration: 22min

    "The resurrection is not just a question of one day after death, but a lifelong journey in which we are being resurrected every day." - Ronald Rolheiser

  • My slaap het 'n opstanding nodig... deur Frieda van den Heever

    06/05/2025 Duration: 26min

    Slaap is die fasiliteerder van vergifnis, nuwe verbeeldingskrag, moed, perspektief, ontdekkings, uitvindings, onderskeiding, genade, genesing: Slaap is opstand-ing!

  • My liggaam het 'n opstanding nodig... deur Theo Geyser

    06/05/2025 Duration: 26min

    “The body is not just something we have, it is how we know the world. It is the first and last place we meet God.” - Barbara Brown Taylor

  • Opstandingsondag: Gesoek - Dood en Lewendig deur Frieda van den Heever

    22/04/2025 Duration: 24min

    “God (in Christ) became the bearer of flesh (for a time) so that humanity could become the bearer of Spirit forever.” - Athanasius

  • Goeie Vrydag: Hoe Gee Ek Oor? deur Theo Geyser

    22/04/2025 Duration: 22min

    Ware oorgawe is nie om vas te klou aan sekerheid, aanvaarding of mag nie, maar om dit — soos Jesus — sagkens los te laat, en jou te laat val in die liefdevolle misterie van God wat nie antwoorde gee nie, maar sy teenwoordigheid bied; dit is om selfs jou sterflikheid te sien as iets groters as die dood: “Vandag is jy saam met my in die paradys…”

  • Lent: Hoe Luister Ek Na God? deur Theo Geyser

    15/04/2025 Duration: 15min

    "Lent help ons om te weet waar ons God se stem kan hoor. Nie in die dinge wat ons wil hê of in dogmas wat God moet bevestig nie, maar eerder in die stemme wat vir ons sê wie ons regtig is."

  • Lent: Die Grootste Loser Wen deur Frieda van den Heever

    15/04/2025 Duration: 23min

    "Wat baat dit die mens as hy die hele wêreld wen, maar homself verloor?"

  • Lent: Om Welkom Te Heet deur Frieda van den Heever

    15/04/2025 Duration: 22min

    "In any situation in life, confronted by an outer threat or opportunity, you can notice yourself responding inwardly in one of two ways: Either you will brace, harden and resist, or you will soften, open and yield." - Cynthia Bourgeault

  • Lent: Kan ek gee wat ek begeer deur Deon Meiring

    27/03/2025 Duration: 19min

    Tydens Lent word ons veral herinner aan Jesus se woorde in die woestyn: “Jy kan nie van brood alleen lewe nie…” juis wanneer hy honger is en brood die maklikste antwoord op sy begeerte sou wees. Wat wil hierdie woestyntyd vir my wys oor my begeertes?

  • Lent: Oor vasklou en onthou deur Frieda van den Heever

    24/03/2025 Duration: 27min

    "Jy moet onthou om te kan ont-hou. En hoe vryer jy raak, hoe harder word jou honger vir vryheid. Hoe klink jou honger? Wat is die fluistering van hunkering wat jou dryf?... "

  • Waarom Lent? deur Theo Geyser

    11/03/2025 Duration: 25min

    "Lent is about baptismal renewal rather than penance. Our penance is only an expression of that renewal." - Ronald Rolheiser

  • Vrae: Waar is die ander nege? deur Theo Geyser

    03/03/2025 Duration: 14min

    Jesus leer dat ondankbaarheid 'n vorm van geestelike melaatsheid is wat ons isoleer van God, ander en wêreld...

  • Vrae: Wie het aan my geraak? deur Frieda van den Heever

    03/03/2025 Duration: 24min

    Hoe hoor jy vandag Jesus se woorde? Is jy bereid om alles wat jy dink jy weet te laat vaar om Hom te ken...

  • God Goed GELD deur Theo Geyser

    17/02/2025 Duration: 23min

    "Our relationship with money is a mirror of our deepest values and fears." - Parker Palmer

  • God GOED Geld deur Frieda van den Heever

    11/02/2025 Duration: 27min

    “We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

  • GOD Goed Geld deur Frieda van den Heever

    03/02/2025 Duration: 21min

    "Van God durf ek skaars praat: ek ken hom min, al ken hy my tot in die laaste sel en laaste selfbedrog …” NP van Wyk Louw

  • Lewensvrae: "Met wie is jy op pad?" deur Theo Geyser

    27/01/2025 Duration: 33min

    "You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, and treating each other with dignity and honor.” Galatians 3:18

  • Lewensvrae: "Waarheen is ek op pad? deur Theo Geyser

    21/01/2025 Duration: 24min

    "Jou roeping lê nie in die ontdekking van een of ander voorkennis nie, maar in die nederige oorgawe aan geloof en liefde, reg binne die omstandighede waarin jy jouself bevind – of jy dit gekies het al dan nie."

  • Lewensvrae: "Wie is ek?" deur Frieda van den Heever

    13/01/2025 Duration: 23min

    Die geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my heilsaamheid berus: om myself te ontdek in die ontdekking van God.

page 1 from 25