Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:59:08
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Jeremia vrygelaat; wetteloosheid breek los onder Gedalja en Ismael (Jeremia 40:1-41:18)

    16/01/2025 Duration: 24min
  • Jerusalem val voor die Babilonieërs (586 v.Chr) (Jeremia 38:1-39:18)

    15/01/2025 Duration: 25min
  • Die Rekabiete; verbranding van die boekrol; Jeremia in die tronk (Jeremia 35:1-37:21)

    14/01/2025 Duration: 25min
  • Jeremia koop grond; die finale verwoesting aangekondig (Jeremia 32:1-34:22)

    13/01/2025 Duration: 25min
  • Herstel verhoudings, die nuwe verbond (Jeremia 31:1-40)

    10/01/2025 Duration: 25min
  • Die vals profeet Gananja sterf; die klein boekie vol genade (Jeremia 28:1-30:24)

    09/01/2025 Duration: 25min
  • Tweede hoofdeel begin: preek by die tempel (Jeremia 26:1-27:22)

    08/01/2025 Duration: 26min
  • Jeremia gee 'n oorsig van sy optrede (Jeremia 25:1-38)

    07/01/2025 Duration: 26min
  • Die regverdige koning; twee mandjies vye (Jeremia 23:1-24:10)

    06/01/2025 Duration: 25min
  • Jeremia in konflik met konings en profete (Jeremia 21:1-22:30)

    03/01/2025 Duration: 25min
  • Die vals Pasgur veroordeel; Jeremia stort sy hart uit (Jeremia 19:10-20:18)

    02/01/2025 Duration: 25min
  • Die les van die pottebakker (Jeremia 18:1-19:9)

    01/01/2025 Duration: 25min
  • Jeremia, die lydende kneg van die Here (Jeremia 16:1-17:27)

    31/12/2024 Duration: 25min
  • Tweegesprek i.v.m. oordeel (Jeremia 13:12-15:21)

    30/12/2024 Duration: 26min
  • Jeremia as tussenganger; die linnegordel (Jeremia 11:9-13:11)

    27/12/2024 Duration: 25min
  • Verwoesting is julle voorland (Jeremia 9:3-11:8)

    26/12/2024 Duration: 25min
  • Wanneer omstandighede teen hemel skree... (Jeremia 7:16-9:2)

    25/12/2024 Duration: 25min
  • Vat die beste pad, en loop dit! (Jeremia 6:10-7:15)

    24/12/2024 Duration: 25min
  • Ongehoorsaamheid = minagting van God (Jeremia 5:1-6:9)

    23/12/2024 Duration: 25min
  • Egte bekering is nie maklik nie (Jeremia 4:1-31)

    20/12/2024 Duration: 25min
page 11 from 14