Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:56:50
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Inleiding; Paulus dank God vir Timoteus (2 Timoteus 1:1-3)

    20/02/2025 Duration: 25min
  • Aan Timoteus; oor ryk mense; briefslot (1 Timoteus 6:11-21)

    19/02/2025 Duration: 25min
  • n Geestelike glybaan na bankrotskap en ondergang (1 Timoteus 6:6-10)

    18/02/2025 Duration: 25min
  • Oor ampsdraers, diskrimininasie en vals of ware rykdom (1 Timoteus 5:23-6:5)

    17/02/2025 Duration: 25min
  • Dienende weduwees en ouderlinge (1 Timoteus 5:9-22)

    14/02/2025 Duration: 25min
  • Die versorging van weduwees (1 Timoteus 4:16-5:8)

    13/02/2025 Duration: 25min
  • Volhard in die goeie leer! (1 Timoteus 4:6-16)

    12/02/2025 Duration: 25min
  • God het ons met liggaam én gees goed gemaak (1 Timoteus 4:1-5)

    11/02/2025 Duration: 25min
  • Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid (1 Timoteus 3:12-16)

    10/02/2025 Duration: 25min
  • Riglyne vir ouderlinge en diakens (1 Timoteus 3:1-11)

    07/02/2025 Duration: 25min
  • Hoe vrouens (en mans!) hulle behoort te gedra (1 Timoteus 2:9-15)

    06/02/2025 Duration: 25min
  • Ses redes vir gebed; vroue en mans se optrede (1 Timoteus 2:3-8)

    05/02/2025 Duration: 25min
  • Voorbidding vir alle mense (1 Timoteus 1:16-2:2)

    04/02/2025 Duration: 25min
  • Christus Jesus het na die wêreld gekom om sondaars te verlos (1 Timoteus 1:6-15)

    03/02/2025 Duration: 25min
  • Toets jouself: geen verdienste nie, maar 'n rein hart, 'n goeie gewete, opregte geloof (1 Timoteus 1:3-5)

    31/01/2025 Duration: 26min
  • Inleiding tot Timoteus; Gegroet in die Naam van Jesus Christus, ons Here (1 Timoteus 1:1-2)

    30/01/2025 Duration: 25min
  • Lied 5 - Sou U ons dan bly vergeet? (Klaagliedere 5:1-22)

    29/01/2025 Duration: 24min
  • Lied 4 - Groter as die sonde van Edom (Klaagliedere 4:1-22)

    28/01/2025 Duration: 25min
  • Lied 3b - Ek hoop op God (2) (Klaagliedere 3:31-66)

    27/01/2025 Duration: 25min
  • Lied 3a - Ek hoop op God (1) (Klaagliedere 3:1-30)

    24/01/2025 Duration: 25min
page 10 from 14